Vrae en kommentaar oor 55 gedigte / J.C. Combrink en G.H.J. Coetzee

R70.00

Die 55 gedigte wat hier met vrae en kommentaar onder die soeklig kom, verskyn in Digters en Digkuns (Nienaber) en was almal voorgeskryf vir die Transvaalse Eindeksamen vroeër jare. Digters en Digkuns deur PJ Nienaber is ook elders op die webblad beskikbaar.

 

1 in stock

SKU: TAAL.ALG/12 Category:

Description

Uitgegee deur Pro Rege

Maart 1969

Sagteband boek in redelike toestand – ou tikmasjien styl getik maar waardevolle boek met besprekings.