Vroeë Afrikaans in die Vrystaat tot 1875 /Nienaber, PJ

R150.00

Met aantekeninge versorg deur Dr. C.J.P. le Roux en redaksionele hulp deur Leana Swanepoel.

Out of stock

SKU: TAAL.ALG.105/11/21 Category:

Description

Uitgegee deur Perkor vir die Instituut vir vroeë Afrikaans, nr. 4 met ondersteuning van die A.D. Keet-Publikasiesfonds en stigting NALN

Eerste uitgawe eerste druk 1982

Hardebandboek in mooi en skoon toestand, naam en adres van vorige eienaar voorin boek geskryf met ‘n kokipen

Stigting NALN. Nr. 4

Foto van Pres. F.W. Reitz voorin boek