Vrolike huppelkind (die 4de boek) / W.O. Kuhne

R90.00

Boeke in die reeks:

Die eerste boek: Huppelkind

Tweede: Huppel maak ‘n plan

Derde: Wip Huppel wip

Vierde: Vrolike Huppelkind

Vyfde: Huppel by die water

Sesde: Huppel verjaar

Out of stock

SKU: KIN.GRO.001/11/19 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Tweede uitgawe, eerste druk geen jaartal (eerste druk was in 1976)

Toestand: Hardeband met gekleurde voorblad, geen los omslag boek in nuwe toestand

Illustrasies: Dorothy Hill Kuhne

Reeks: Vierde boek in Huppelkind-reeks

Ou reeks is bitterskaars.