Vuyo tot die redding / Janis Ford

R70.00

Toe Sizwe die erg beseerde Mlibo na die nagskuiling vir straatkinders bring, het hy min kon raai dat hy die volgende slagoffer van ‘n spul gewetenlose smokkelaars sou wees. Maar danksy die oplettendheid en vernuf van sy vriende, Vuyo, Victor en Tembile, word die skurke uitoorlê en die hele bende vasgetrek.

‘n Opwindende avontuurverhaal waarin vier straatkindrers buitengewone waagmoed aan die dag lê om hulle beseerde maat te help.

Titels in die reeks:

  1. Die hawe-avontuur
  2. Die Kalkbaai-avontuur 3
  3. Vuyo tot die redding 4
  4. Boksemdais 5
  5. Dwelms is vir skelms 6
  6. Dis ‘n hondelewe

 

 

 

 

Out of stock

SKU: JEUG.ESM.003/3/18 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Derde druk 2007

Toestand: Boek in mooi nuwerige toestand, potloodaantekeninge in eerste hoofstuk, stempel van vorige eienaar voorin

Reeks: Die Straatspeurderreeks nr.3