Waar skepe rus / Emsie Naude

R110.00

Oor Skeepsrampe.

Skeepsrampe is sedert die vroegste jare van ons geskiedenis groot nuus en dit is merkwaardig hoe gou nuus oor ‘n stranding of seeongeluk versprei.

Skeepswrakke het op hul beur ook bygedra tot die ontwikkeling van die verafgeleë kusgebiede. Skeepsvendusies is goed bygewoon en so is meubels bekom.

Hier is die lys van skepe waaroor geskryf is in hierdie boek:

Merestijn
De Jonge Thomas
Arniston
HMS Birkenhead
Waldesian
Kadie
Queen of the Thomas
RMS Teuton
Waratha
Maori
Lisboa
City of Lincoln
SA Seafarer
Oceanos

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE..JUS.007/4/24 Category:

Description

Klipbok-Uitgewery

Eerste druk 1992

Sagtebandboek met 46 bladsye boek in puik toestand, blaaie is lig vergeel