Wat wil jy maak as jy weet? / Rona Rupert

R75.00

Die boek is ‘n avontuurverhaal wat, sover dit aksie, spanning en drama betref, die leser so reg in die tradisie laat asems ophou. Maar natuurlik sorg die skrywer vir ‘n verskil. Daar is niks vergesog in die intrige nie, hoe dramaties ook al, en die avontuur wat die leser bybly, is dié van die veelvlakkigheid en die betekenis van menseverhouding.” – Erné Potgieter – Die Burger.

 

2 in stock

SKU: JEUG.DON.004/16/8/17; JEUG.GER.032/23/12/21 Categories: , Tags: ,

Description

Tafelberg-uitgewers

Vierde druk 1989; Tweede duk 1985

Omslagontwerp en illustrasies deur Alida Bothma

Sagteband met klein skeurtjie op rug (herstel) – boek het ‘n paar ekstra kreatiewe potloodsketse deur ‘ n vorige eienaar in die boek maar verder skoon en netjies.