Description
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers
10de druk 1973
Hardebandboek sonder omslag en skoolprysuitdeling plakker voorin boek sowel as ‘n handtekening voorin die boek
Omslagontwerp deur G & G
Original price was: R110.00.R90.00Current price is: R90.00.
Gegrond op die verhaal van die Voortrekkerseun Ferdinand Paulus van Gass soos aangeteken deur dr. Gustav S. Preller.
Avontuurlustige jong lesers verlang steeds na nuwe ervaringsvelde, weg van die bekende, gewone dinge. Hulle smag na nuwe omstandighede wat hoë eise aan hulle vernuf sal stel.
So ‘n besondere situasie kan wees om soos ‘n Robison Crusoe in ‘n ongetemde wildernis te moet lewe. Maar soos Robinson Crusoe se ervaringe nie heeltemal versinsel was nie, so is die avonture van Paulus van Gass in Wit Oemfaan op die werklikheid gebaseer.
Out of stock
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers
10de druk 1973
Hardebandboek sonder omslag en skoolprysuitdeling plakker voorin boek sowel as ‘n handtekening voorin die boek
Omslagontwerp deur G & G