Description
Perskor Uitgewery
Eerste uitgawe eerste druk 1977
Hardeband met mooi omslag boek soos nuut
R110.00
Woord in die more bevat uitgesoekte essays wat in die radioreeks uit my peuselboek uitgesaai is. Op sy kenmerkende manier beskryf Dolf van Niekerk sy eie belewing van hoogtepunte uit ons land se geskiedenis en alledaagse verskynsels soos die eerste reën of ‘n laat-wintermore.
Oujaar 1977 wat met die Artes-toekenning vir die beste radioteks van 1977 bekroon is, is ook in hierdie bundel opgeneem.
1 in stock
Perskor Uitgewery
Eerste uitgawe eerste druk 1977
Hardeband met mooi omslag boek soos nuut