Woord in die more /Van Niekerk, Dolf

R90.00

Woord in die more bevat uitgesoekte essays wat in die radioreeks Uit my peuselboek uitgesaai het.

Op sy kenmerkende manier beskryf Dolf van Niekerk sy eie belewing van hoogtepunte uit ons land se geskiedenis en alledaagse verskynsels soos die eerste reen of ‘n laat-wintermore.

Oujaar 1977 wat met die Artestoekening vir die beste radioteks van 1977 bekroon is, is ook in hierdie bundel opgeneem.

1 in stock

SKU: FIKSIE.CHA.554/20 Category:

Description

Perskor Uitgewery

Eerste uitgawe 1978

Hardebandboek met mooi omslag boek is nog in mooi nuwe toestand