Marietjie de Jongh
  • Chrisna
  • 05/01/2018
  • Kommentare af op Marietjie de Jongh

Foto agterop Braam en die engel verkry Maria Magdalena (Marietjie) de Jongh is op 1 Maart 1953 op Vredenburg aan die Kaapse weskus gebore en het in die Sandveld op die plaas Tzaarskuil grootgeword. Sy gaan skool op die plaasskole Tzaarskuil en Suurfontein, waarna sy haar hoërskoolopleiding in 1970 op Hoërskool Aurora voltooi. Hierna is sy na die Universiteit Stellenbosch, waar sy in 1973 ‘n…