As jy soek na ‘n toneelstuk om elders op te voer, kan jy deur hierdie lys van dramas werk. Iets van alle tye en enkeles in Engels ook. Bladsy is egter nog onder konstruksie en sal binnekort heeltemal opgedateer wees.
Versending van pakkies – kyk op die TUISBLAD by punt 6.
(Laaste bygewerk op 18 September 2017.)
Boeknr | Outeur | Boektitel | Toestand | Datum van uitgawe | Prys |
---|---|---|---|---|---|
DRA.JVW001/04/16 | Artem Creare (Dramas van H Bell, Daniela Bosman, Wanda Visser, Joan Hugo, TB Griesel, ES de Clerccq, DE Morisset ens | Die jong akteur : 35 dramas van bladsy lank deur verskillende skrywers (SKAARS)( | Sagteband in mooi toestand ligte swart skaafmerke op voorblad | 1934 moontlik 'n herdruk? | R75 |
DRA.DEH.0013 | Anker, Johan (Saamgestel deur) | Die middernagfees en ander verhale | Sagteband in mooi toestand | 8ste druk 1998 | R60 |
DRA.JAD.009/1/17 | Barnard, Chris | 'n Man met vakansie | Sagteband in goiee toestand | 1ste sagtebanduitg 1989 | R55 |
DRA.DEH00280 | Barnard, Chris | Pa maak vir my 'n vlieër pa | Hardeband met skaafmerke op ruk helder oranje voorblad | 4de druk, 1975 | R45 |
DRA.DON.008/04/17 | Barnard, Chris | Paljas & Die storie van Klara Viljee: Die filmdraaiboeke | Sagteband met glans gekleurde voorblad van hoofkarakter van Paljas uit die fliek op die voorblad in mooi toestand boek so goed as nuut | 5de druk 2003 | R80 |
DRA.DEH0033 | Barnard, Chris | Piet-my-vrou en Nagspel | Sagteband nog mooi | 5de druk 1990 | R25 |
DRA.DEH0034 | Barnard, Chris | Piet-my-vrou en Nagspel | Sagteband | 6de druk, 1990 | R30 |
DRA.DEH0030 | Barnard, Chris | Die rebellie van Lafras Verwey | Hardeband nog stewig | 3de druk ,1977 | R30 |
DRA.DEH0044 | Barnard, Chris | Die rebellie van Lafras Verwey | Sagteband nog goed | 6de druk, 1993 | R55 |
DRA. | Barnard, Chris | Die rebellie van Lafras Verwey | Sagteband verweer op buiteblad | R30 | |
DRA.CHA.0017 | Barnard, Chris | Piet-my-vrou en Nagspel | Sagteband in netjiese en stewige toestand | 10de druk 1995 | R40 |
DRA | Barnard, Chris | Piet-my-vrou en Nagspel | Sagteband verskeie skooluitgawes | R25 elk | |
DRA.DEH0048 | Barnard, Chris | Taraboemdery | Sagteband nog netjies | 1ste sagtebanduitg, 1983 | R55 |
DRA.JUN. | Beukes, Gerhard J. | As ons twee eers getroud is! n Spel in vier bedrywe | Hardeband sonder s.o. oorgetrek met kleefplastiek | 4de druk 1955 | R45 |
DRA | Beukes, Gerhard J. | As ons twee eers getroud is! n Spel in vier bedrywe | Hardeband sonder s.o. rug effens lossies | 4de druk 1955 | R20 |
DRA | Beukes, Gerhard J. | Die vonkel in haar oe: n Spel van my kontrei | Hardeband met s.o. in puik toestand, skoolstempel voorin | 1ste uitg 1960 | R60 |
DRA.DEH0045 | Beukes, Gerhard J. | Die vonkel in haar oe | Hardeband nog netjies | 5de druk, 1964 | R30 |
DRA | Beukes, Gerhard J. | Die vonkel in haar oe | Hardeband met s.o. in puik toestand, skoolstempel voorin | 1ste uitg 1960 | R50 |
DRA | Beukes, Gerhard J. | Iewers langs die pad : vier eenbedrywe (Iewers langs die pad (G Beukes), n Seun na my hart (Ingrid Jonker), Sybrand die watermaker (Eugene Terre-Blanche) en Hoofstuk 11 (Gerrit Geertsema). | Hardeband | 1ste druk 1970 | R120 |
DRA.LW | Beukes, Gerhard J. | Kerse teen die wind: tien eenbedrywe | Hardeband met s.o. omslag baie bros maar nog mooi klein skeur op rug, nog baie mooi en stewig, vergeelde bladsye | 1950 | R80 |
DRA | Beukes, Gerhard J. | Kerse teen die wind (Paar eksemplare) | Hardeband sonder s.o. wit vlekke op voorblad boek nog mooi | 3de druk 1953 | R15 elke |
DRA.DEH.0067 | Beukes, Gerhard J. | Kom ons speel toneel : vier eenbedrywe vir die jeug (Nag by die blokhuis / JPW Grosskopf, Die kroon op sy hoof / HA Fagan, Die ring / Helene Pienaar-De Klerk, As die nefie kom kuier! / GJ Beukes) | Hardeband sonder so. | 10de druk 1972 | R70 |
DRA.JUN | Beukes, Gerhard J. | Laat die kerse brand ! en ander eenbedrywe | Hardeband sonder so.o nog netjies | R30 | |
DRA | Beukes, Gerhard J. | Laat die kerse brand ! en ander eenbedrywe | Hareband met mooi s.o. in puik toestand | 2de druk 1947 | R60 |
DRA | Beukes, Gerhard J. | Skerm en masker | Hardeband sonder s.o. in mooi toestand naam van vorige eienaar voorin | 5de druk 1963 | R60 |
DRA.DEH0067 | Beukes, Gerhard J. | Skerm en masker | Hardeband nog netjies | 10de druk, 1972 | R25 (Gereserveer) |
DRA | Beukes, Gerhard J. | Skerm en masker | Hardeband sonder s.o. nog mooi naam van vorige eienaar voorin geskryf | 3de druk 1962 | R55 |
DRA.AVW | Beukes, Gerhard J. | Ses eenbedrywe | Hardeband met s.o. in redelike toestand | 6de druk 1956 | R60 |
DRA.STE/167/2011 | Beukes, Gerhard J. | Ses eenbedrywe | Hardeband sonder s.o. rug effens beskadig aan bokant | 2de druk 1947 | R25 |
DRA.HEL | Beukes, Gerhard J. | Ses eenbedrywe | Hardeband sonder s.o. skooluitgawes met stempels in boeke (3 eksemplare) | R20 elk | |
DRA | Beukes, Gerhard J. | Uitgesoekte eenbedrywe | Hardeband met s.o. in mooi toestand | 6de druk 1956 | R45 |
DRA | Beukes, Gerhard J. | Uitgesoekte eenbedrywe | Hardeband met s.o. in mooi toestand | 12de druk 1962 | R50 |
DRA.CHAL.0606 | Beukes, Gerhard J. | Uitgesoekte eenbedrywe | Hardeband met s.o. in puik toestand | 11de druk 1961 | R40 |
DRA.CHAL | Beukes, Gerhard J. | Uitgesoekte eenbedrywe | Hardeband sonder s.o. in puik toestand vlek op voorblad boek nog stewig | 4de druk 1952 | R30 |
DRA | Beukes, Gerhard J. | Uur van die waarheid: vier kortspele (Uur van die waarheid / G Beukes, Pilatus / WA de Klerk, Die swakkere vat / HA Fagan en Die vloek / FW Grosskopf )(Toneelreeks 5) | Hardeband sonder s.o. naam voorin geskryf | Geen datum | R60 |
DRA | Beukes, Gerhard J. | Vyf nuwe eenbedrywe (Geliefde vreemdeling / HA Fagan / Vriend van die keiser / Jac J Brits, n Diender en n daggaboom / CL Marais, O, uur van genade / Paul Roubaix en Ons het n ster gesien / GJ Beukes) | Hardeband sonder s.o. in redelike toestand stukkie van rug onder beskadige | 1957 | R60 |
DRA.HEL | Beukes, Gerhard J. | Woord en masker: n keur uit die Afrikaanse eenbedrywe (Die drama / Beukes, Alle paaie gaan na Rome / U Krige, Die end van die reenboog / WA de Klerk, Dienie speel toneel / Helene P de Klerk, Persker vir n rand / Dirk Richard en Die vrees / GJ Beukes) | Hardeband sonder s.o. | 1964 | R70 |
DRA.MIK.019/12/16 | Bierman, Ettie | Monoloe, Samesprake en toneelstukkies | Sagteband in mooi toestand vorige eienaar se naam en 'n nommer voorin in pen, kokimerke op titelblad | 1968 | R80 |
DRA.GRA.006.2.17 | Bierman, Ettie | Uit die banke op die planke (Toneelstukkies van standerd 1 tot standerd 10) | Sagteband met harder voorblad | 1971 | R80 |
DRA. | Bosman, FCL dr. (Inleiding oor die Eenbedryf deur Jaco van der Merwe) | Vier uitgesoekte eenbedrywe met 'n historiese oorsige van die Afr drama deur FCL Bosman | Hardeband sonder s.o. in goeie toestand skoolstempel voorin | 9de druk 1968 | R30 |
DRA | Bosman, FCL dr. (Inleiding oor die Eenbedryf deur Jaco van der Merwe) | Vier uitgesoekte eenbedrywe met 'n historiese oorsige van die Afr drama deur FCL Bosman | Hardeband sonder s.o. in goeie toestand | 13de druk 1971 | |
DRA.HEL | Bosman, FCL dr. (Inleiding oor die Eenbedryf deur Jaco van der Merwe) | Vier uitgesoekte eenbedrywe met 'n historiese oorsige van die Afr drama deur FCL Bosman | Hardeband sonder s.o. in mooi en stewige toestand | 4de druk 1965 | R30 |
DRA.CHB.002/20/7/17 | Botha, M.C. | Skaak | Sagteband nog in mooi toestand | 2de druk 1991 | R65 |
DRA.DEH0047 | Brink, Andre | Die hamer van die hekse: 'n drama in ses episodes gebaseer op Die Heks van C Louis Leipoldt | Hardeband, stempel voorin en name van 2 vorige eienaar nog stewig | 1ste uitg 1976 | R60 |
DRA.CHA | Brink, Andre | Die hamer van die hekse: 'n drama in ses episodes gebaseer op Die Heks van C Louis Leipoldt | Hardeband nog stewig en mooi | 1ste uitg 1976 | R70 |
DRA.AVW | Brink, Andre | Die jogger: 'n drama in twee bedrywe | Sagteband nog nuut | 1ste uitg, 1997 | R65 |
DRA.DEH0032 | Brink, Andre | Die jogger: 'n drama in twee bedrywe | Sagteband nog so goed as nuut, motvreetmerk op eerste titelblad verder skoon | 1ste uitg, 1997 | R55 |
DRA.DEH0031 | Brink, Andre | Die verhoor: Verhoogstuk in drie bedrywe (Hierdie stuk is die eerste van 'n tweeluik, die tweede is Die rebelle) | Hardeband nog mooi potloodaantekeninge binne | 3de druk, 1982 | R50 |
DRA.DEH0046 | Brink, Andre | Die verhoor: Verhoogstuk in drie bedrywe (Hierdie stuk is die eerste van 'n tweeluik, die tweede is Die rebelle) | Hardeband nog mooi en netjies | 2de druk, 1979 | R65 |
DRA.KAR.018/05/17 | Brink, Andre | Elders mooi weer en warm | Hardeband met s.o. nog in puik toestand. HIerdie boek is genommer nr 1028 van 1500 eksemplare! | 1ste uitg 1965 | R130 |
DRA.DEH | Brits, Jac J | Die drie wee: vier eenbedrywe | Hardeband sonder s.o. nog mooi en netjies | 1ste druk, 1970 | R60 |
DRA.CHA | Cloete, T.T. (Uitgesoek deur en van inleiding voorsien deur) | Vyfling: 'n bundel eenbedrywe van Hertzogpryswenners (Die heks / CL Leipoldt, Oorlog is oorlog / JFW Grosskopf, Opdrifsels, HA Fagan, Laat die kerse brand / GJ Beukes, Die jammer hart / WA de Klerk | Hardeband sonder s.o., netjiese boek, sellotapemerke op titelblad | 1ste uitg 1966 | R50 |
DRA.DEH0113 | Cloete, T.T. (Uitgesoek deur en van inleiding voorsien deur) | Vyfling: 'n bundel eenbedrywe van Hertzogpryswenners (Die heks / CL Leipoldt, Oorlog is oorlog / JFW Grosskopf, Opdrifsels, HA Fagan, Laat die kerse brand / GJ Beukes, Die jammer hart / WA de Klerk | Hardeband met s.o. vuil merke op omslag, boek binne lyk nog nuut | 13 de druk 1974 | R40 |
DRA.D0085EH | Cloete, T.T. (Uitgesoek deur en van inleiding voorsien deur) | Vyfling: 'n bundel eenbedrywe van Hertzogpryswenners (Die heks / CL Leipoldt, Oorlog is oorlog / JFW Grosskopf, Opdrifsels, HA Fagan, Laat die kerse brand / GJ Beukes, Die jammer hart / WA de Klerk | Hardeband sonder s.o | 6de druk 1970 | R40 |
DRA.STE2012/2012 | Conradie, P.J. Prof dr | Die drama: 'n inleidende studie | Sagteband so goed as nuut, skoolstempel voorin | 1ste uitg 1998 | R80 |
DRA.DEH0090 | Conradie, P.J. Prof dr | Hoe om 'n drama te ontleed (Reuse blokboeke RB9) | Sagteband nog netjies | 7de druk, 1987 | R65 |
DRA. | De Klerk, W.A. | Die afgrond | Sagteband nog mooi (2 eksemplare) | 1ste utig 1984 | R20 elk |
DRA. | De Klerk, W.A. | Die jaar van die vuur-os (2 ekemsplare) | Sagteband glansvoorblad, goeie toestand, net op binneblad potloodaantekeninge en hier en daar onderstreping | 2de uitg 1989 | R25 elk |
DRA | De Klerk, W.A. | Die jaar van die vuur-os (6 eksemplare) | Sagteband nog mooi skoolstempels voorin | 7de druk 1962 | R15 elk |
DRA.JUN | De Klerk, W.A. | Die markplein | Hardeband oorgetrek met kleefplastiek nog baie mooi | 3de druk 1980 | R30 |
DRA.CHAL.0607 | De Klerk, W.A. | Die markplein | Hardeband met skaafmerke op kante potloodmerke aan binneblad.JVW.0046 | 5de druk 1981 | R10 |
DRA.JVW.0046 | De Klerk, W.A. | Die markplein | Sagteband in goeie toestand | 1ste sagteband 1984 | R30 |
DRA | De Klerk, W.A. | Die twisappel: die verhaal van n verbode vrug - n blyspel | Sagteband in redelike netjiese toestand | 4de druk 1977 | R20 |
DRA.1785/2012 | De Klerk, W.A. | Wanneer see en branders dreun | Hardeband sonder s.o. nog in puik toestand | 2de uitg 1985 | R50 |
DRA.DEH0161 | De Wet, Reza | Diepe grond | Sagteband nog baie mooi en nuut | 1ste uitg 1986 | R90 |
DRA.ELI017/05/17 | De Wet, Reza | Trits (Mis . Mirakel . Drif) Drama en aantekeninge | Sagteband in stewige en netjiese toestand effense skaafmerke op kante van die voorblad inhoud waarskynlik nooit gelees nie | 9de druk 2012 | R90 |
DRA.CHA | Du Plessis, P.G. | Plaston: DNS-kind (Fantasie rondom n onmoontlike moontlikheid) | Hardeband met gekleurde voorblad in puik toestand | 1ste druk 1973 | R80 |
DRA, | Du Plessis, P.G. | Plaston: DNS-kind (Fantasie rondom n onmoontlike moontlikheid) | Sagteband in mooi toestand | 3de druk 1988 | R30 |
DRA.01287 | Du Plessis, P.G. | Siener in die Suburbs : 'n spel in drie bedrywe (CNA prys 1971, Hertzogprys in 1972) | Sagteband ligte sellotapemerke aan boek se binnekante | 1ste sagteband uitg 1983 | R70 |
DRA. | Du Plessis, P.G. | Siener in die Suburbs : 'n spel in drie bedrywe (CNA prys 1971, Hertzogprys in 1972) | Hardeband in nuwe toestand | 6de druk, 1977 | R80 |
DRA | Du Plessis, P.G. | Siener in die Suburbs : 'n spel in drie bedrywe (CNA prys 1971, Hertzogprys in 1972) | Sagteband met naam van vorige eienaar voorin | 3de druk 1985 | R55 |
DRA.0605 | Du Plessis, P.G. | Siener in die Suburbs : 'n spel in drie bedrywe (CNA prys 1971, Hertzogprys in 1972) | Sagteband met glansvoorblad in mooi toestand | 7de druk 1993 | R65 |
DRA.DON.002/20/7/17 | Du Plessis, P.G. | Siener in die Suburbs : 'n spel in drie bedrywe (CNA prys 1971, Hertzogprys in 1972) | Hardeband nog netjies | 7de druk 1979 | R70 |
DRA.ULU.011/7/17 | Du Plessis, P.G. | Siener in die Suburbs : 'n spel in drie bedrywe (CNA prys 1971, Hertzogprys in 1972) | Sagteband nog mooi en skoon | 10de druk 1995 | R55 |
DRA.HEL | Du Toit, DP en SJ | DIe bedrieers en Magrieta Prinsloo (3 eksemplare) | Sagteband met skoolstempel voorin in redelike netjiese toestand | 3de druk 1942? | R10 elk |
DRA.EIL002 | Du Toit, P.J. | Drie... Twee...Een : bundel dramatekste met inleidende aantekeninge (Korrespondent/ Jac J Brits, In lewende lywe / De Waal Venter, Die aand van die fynproewer / AS van Straaten, Die watertoring / Kobus Louw ea.) | Sagteband so goed as nuut | 7de druk, 1997 | R45 |
DRA.KEM | Eitemal | So praat die ou rivier | Hardeband sonder s.o. met sellototape op rugkant | 1956 | R55 |
DRA.1805/2012 | Fagan, H.A. | Lenie: n toneelstuk in drie bedrywe (mooi verbruinde fotos van toneelspelers wat op 20 Des 1923 geneem is op 'n paar plekke in die boek) Lys van spelers in die toneelstuk gelys. | Sagteband ou ou boekie buiteblad het skeur op rugkant boekblaaie gegom | 1932 | R90 |
DRA,798/2011/AGL | Fagan, H.A. | Ousus: toneelstuk in drie bedrywe | Sagteband in mooi toestand | 1ste afsonderlike druk hierdie uitgawe 1972 | R65 |
DRA.DEH0130 | Fagan, H.A. | Twee blyspele: Die stille haard en Die swakkere vat | Sagteband met omslag effens op rug onder beskadig boek nog mooi | 1945 | R70 |
DRA.DEH0135 | Fagan, HA | Twee dramas: Die ouderling / Ousus | Sagteband so goed as nuut, boodskap en aantekeninge van vorige eienaar voorin | 2de druk 1984 | R40 |
DRA.799/2011/ALG | Fagan, HA | Twee dramas: Die ouderling / Ousus | Hardeband sonder s.o. skoolstempel binnekant | 2de druk 1959 | R20 |
DRA.DEH0136 | Fourie, Corlia | En die son skyn in Suid-Afrika | Sagteband met glansvoorblad, baie mooi en stewig | 1ste uitg, 1986 | R60 |
DRA.EIL020 | Fourie, Corlia | Moeders & dogters | Sagteband nog mooi en netjies, een puntjie van voorblad gebuig | 8ste druk, 2004 | R50 |
DRA,ELI.005/05/17 | Fourie, Pieter | Ek, Anna van Wyk (met gekleurde foto van Antoinette Kellerman op voorblad) | Slapband nog mooi en netjies puntjies eeeeffens gebuig | 2de uitg , 1ste druk, 2002 | R80 |
DRA.JUN | Fourie, Pieter | Ek, Anna van Wyk | Hardeband met mooi glans gekleurde voorblad nog netjies en stewig vorige eienaar se handtekening voorin | 1ste uitg 1986 | R90 |
DRA.DON42/1/7/15 | Fourie, Pieter | Naelstring: n band tussen twee teaterstrominge | Slapband nog nuut | 2de druk, 2008 | R75 |
DRA. | Fourie, Pieter | Tsjaka | Hardeband met s.o. nog mooi, plakker op voorblad afgetrek | 1ste uitg, 1976 | R65 |
DRA.SPCR.007/18/9/17 | Fugard, Athol (uit Engels vertaal deur Idil Sheard) | Lied van die vallei (Oorspr titel: Valley song) Die boek sluit die drama en vrae en ontledinag daaroor in asook inligting oor skrwyer en vertaler | Sagteband in goeie toestand | 2de druk 2007 | R95 |
DRA.DON.008/7/9/17 | Goosen, Jeanne | Drie eenakters : Kombuisblues Kopstukke n Koffer in die kas | Sagteband met plastiek oorgetrek x bibboek met stempel en sakkie voorin | 1ste uitg 1992 | R70 |
DRA.DEH0148 | Grosskopf, JFW (Omslag tekening deur AM luyt) | As die tuig skawe: drama in 4 bedrywe | Sagteband voorblad gelas | 7de druk, 1934 | R40 |
DRA.1462/2011 | Grosskopf, JFW | Die klipdolk en ander kort-spele | Sagteband in netjies toestand skoolstempel voorin | 1ste uit 1943 | R50 |
DRA. | Grove, Henriette | Die glasdeur: Drama in twee tonele (geskryf in opdrag van en as hoorspel uitgesaai deur die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie | Hardeband met s.o. nog baie mooi | 1962 (lyk na 'n 1ste uitg) | R70 |
DRA.AVW | Grove, Henriette | Die glasdeur: Drama in twee tonele | Hardeband met mooi s.o. in mooi en skoon toestand | 8ste druk 1975 | R40 |
DRA.CHA.557/2011 | Grove, Henriette | Halte 49 en twee monoloe (Vir die radio geskryf) | Sagteband sonder s.o. nog netjies | 6de druk 1983 | R20 |
DRA.CHAL0603 | Grove, Henriette | Halte 49 en twee monoloe (Vir die radio geskryf) | Sagteband sonder s.o. nog netjies | 6de druk 1983 | R20 |
DRA.JUN | Grove, Henriette | Halte 49 en twee monoloe (Vir die radio geskryf) | Hardeband sonder s.o. stempel van vorige biblioteek voorin, oorgetrek met kleefplastiek | 1962 | R40 |
DRA.DEH0145 | Grove, Henriette | Die onwillige weduwee of Sybrandus Saliger: 'n Kunsmatige klug in drie bedrywe | Hardeband met mooi skets op vb | 2de druk, 1969 | R60 |
DRA.DEH0144 | Grove, Henriette | Die onwillige weduwee of Sybrandus Saliger: 'n Kunsmatige klug in drie bedrywe | Hardeband met mooi skets op vb, naam van vorige eienaar voorin | 3de druk, 1975 | R50 |
DRA.DEH | Grove, Henriette | Toe hulle die vierkleur op Rooigrond gehys het: drama in vier afleweringe (wen die Perskorprys) | Hardeband met so. in puik toestand | 2de druk, 1976 | R75 |
DRA.DRA. | Haarhoff, T.J. | Die antieke drama -(1) Tragedie 'n Vertolking van Aeschylus, Agamennon, Sophocles, Antigone, Euripides en Troades | Hardeband ou ou boekie rugkant effe beskadig en rug los, xbibboek met sakkie en stempels (Waardevolle inligting steeds) | Waarskynlik n 1ste uitgawe, 1946 | R70 |
DRA.2061/2012 | Krige, Uys | Alle paaie gaan na Rome: eenbedrywe (Fuente Sagrada, Die grootkanonne en ALle paaie gaan na Rome) | Sagteband effense verweer op kante van die boek nog stewig | 1949 | R50 |
DRA | Krige, Uys | Alle paaie gaan na Rome: eenbedrywe (Fuente Sagrada, Die grootkanonne en ALle paaie gaan na Rome) | Sagteband effense verweer op kante van die boek nog stewig | 1949 | R45 |
DRA.DEH0209 | Krige, Uys (Tekeninge deur Francois Krige) | Die goue kring: 'n legende in vier bedrywe (Fuente Sagrada, Die grootkanonne Alle paaie gaan na Rome | Sagteband | 2de uitg 1986 | R65 |
DRA | Krige, Uys | Die loodswaaiers: n komedieklug (name van spelers wat die drama opgevoer het vir KRUIK voorin genoem Johan Malherbe, Jannie Geldenhuys, Willem de la Q Querra met Pietro Nolte as Regisseur... | Hardeband met mooi foto van spelers op voorblad | 1ste uitg 1977 | R75 |
DRA.CHR.250/2012 | Krige, Uys | Die ryk weduwee: n Blyspel | Hardeband sonder s.o. effense verweer op die kante van die boek inhoud nog in puik toestand | 3de druk 1974 | R40 |
DRA.DEH0215 | Krige, Uys (Tekeninge deur Francois Krige) | Die wit muur * dDie skaapwagters van Bethlehem * Die arrestasie Eenbedrywe) 2 eksemplare | Sagteband verweer op voorblad | 5de uitg 1947 | R15 en R20 onderskeidelik |
DRA.DEH0219 | Krige, Uys | Muur van die dood | Hardeband met s.o. naam voorin geskryf, verder stewig | 1ste uitg 1968 | R100 |
DRA.DEH0218 | Krige, Uys (Gekeur en ingelei deur JC Kannemeyer) | Vier eenbedrywe (Die skaapwagters van Bethlehem, Die Arrestasie, Alle paaie gaan na Rome en Die sluipskutter | Hardeband nog netjies, skimmelvlekkies en stempel voorin | 6de uitg 1974 | R60 |
DRA.DHE0262 | Lanoye, Tom (In Afr vertaal deur Antjie Krog) | Mamma Medea | Sagteband so goed as nuut, naam en boodskap van vorige eienaar voorin | 1ste uitg 2002 | R100 |
DRA.JB | Leipoldt, C. Louis | Die kwaksalwer: 'n komediespel in drie bedrywe | Sagteband klein boekie skoolboek, krapmerke op titelblad | 1931 | R30 |
DRA.HB/HEL | Leipoldt, C. Louis | Die laaste aand: 'n toneelstuk in drie bedrywe (3 eksemplare | Sagteband klein boekie, skoolstempel (heelwat eksemplare) | 6de druk, 1949 | R20 elk |
DRA.JB | Leipoldt, C. Louis | Die heks: 'n toneelstuk in een bedryf (5 eksemplare) | Sagteband klein boekie, skoolstempel nog netjies en oorgetrek met kleefplastiek | 23ste druk, 1960 | R15 elk |
DRA.DEH0271 | Leipoldt, C. Louis | Die heks: 'n toneelstuk in een bedryf | 18de druk, 1953 | R10 | |
DRA.AVW | Louw, George | n Skip is ons beloof | Hardeband sonder so nog mooi toestand | 3de druk 1981 | R45 |
DRA.DEH0241 | Louw, George | n Skip is ons beloof | Hardeband met s.o. omslag het motmerke maar boek stewig, potloodaantekeninge en onderstreep | 3de druk, 1973 | R55 |
DRA.LW | Louw, NP van Wyk | Dagboek van 'n soldaat: 'n hoorspel | Hardeband met s.o. nog baie mooi en netjies, klein skeur in omslag op een hoek | 1961 | R65 |
DRA.DEH0272 | Louw, NP van Wyk | Dagboek van 'n soldaat: 'n hoorspel | Hardeband nog netjies en so goed as nuut | 12de druk | R40 |
DRA.DEH0275 | Louw, NP van Wyk | Dagboek van 'n soldaat: 'n hoorspel | Hardeband met s.o. stukkie van rugkant afgeskeur, potloodmerke en onderstreep | lyk soos 1ste uitg, 1961 uitgegee in die jaar wat opgevoer is | R110 |
DRA.DEH0280 | Louw, NP van Wyk | Dias: 'n hoorspel | Hardeband sonder s.o in puik toestand | 18de druk, 1997 | R65 |
DRA.HB | Louw, NP van Wyk | Die held | Ou skoolboek, hardeband sonder omslag skoolstempel (heelwat eksemplare) | 6de druk, 1967 | R10 elk |
DRA.DEH0273 | Louw, NP van Wyk | Die held | Hardeband nog stewig | 11de druk, 1988 | R20 elk |
DRA.DEH0266 | Louw, NP van Wyk | Die held | Hardeband nog stewig | 8ste druk, 1970 | R15 |
DRA.DEH0238 | Louw, NP van Wyk | Die held | Hardeband nog netjies, voorblad effens gebuig | 2de uitg 1979 | R10 |
DRA.DEH0279 | Louw, NP van Wyk | Die held | Hardeband nog stewig, sellotapemerke op titelbladsye se binnekante | 13de druk, 1976 | R55 |
DRA. | Louw, NP van Wyk | Die held | Hardeband skaafmerke op vb, Stempel voorin | 12de druk, 1973 | R15 |
DRA.DEH0240 | Louw, NP van Wyk | Germanicus | Hardeband sonder s.o. in puik toestand | 8ste druk, 1968 | R65 |
DRA.DEH0242 | Louw, NP van Wyk | Germanicus | Sagteband nog so goed as nuut | 2de druk, 1987 | R40 |
DRA.DEH0269 | Louw, NP van Wyk | Germanicus | Sagteband nog so goed as nuut, nota van vorige eienaar voorin | 2de druk, 1987 | R35 |
DRA.DEH0274 | Louw, NP van Wyk | Koning-Eenoog | Hardeband met gekleurde vb stempel voorin, potloodaantekeninge in boek | 4de druk, 1975 | |
DRA.DEH0267 | Louw, NP van Wyk | Koning-Eenoog of Nie vir geleerdes: 'n spel van Anachronismes en 'n Anachronisme | Hardeband nog mooi, swart en wit fotos van oorspronklike akteurs o.a Philip Grobler en Elsa Fouche | 1965 lyk soos 1ste uitg | R110 |
DRA.HB | Louw, NP van Wyk | Lewenslyn: 'n hoorspel | Ou skoolboeke in hardeband uitstekende stewige toestand (Heelwat eksemplare) | 1971 | R20 elk |
DRA.DEH0265 | Louw, NP van Wyk | Lewenslyn: 'n hoorspel | 5de dru, 1982 | R55 | |
DRA.SB | Louw, NP van Wyk (inleiding deur RH Pheiffer) | Drie hoorspele (Die held, Dagboek van 'n soldaat en Lewenslyn) Heelwat eksemplare | Sagteband ou skoolboeke netjies | 2de druk, 1987 | R30 elk |
DRA.DEH0276 | Louw, NP van Wyk (inleiding deur RH Pheiffer) | Drie hoorspele (Die held, Dagboek van 'n soldaat en Lewenslyn) | Sagteband nog mooi | 2de uit 1ste druk, 1986 | R18 |
DRA.SB | Malherbe, D.F. | Rivier en veld | Sagteband met sakkie en stempels van ou bibboeke. Bietjie verweer op rugkant bo | 1932 | R40 |
DRA.DEH0378 | Opperman, D.J. | Heilge Beeste | Hardeband sonder s.o. in puik toestand | 2de uitg 1979 | R65 |
DRA.Van Sit | Opperman, D.J. | Joernaal van Jorik | Hardeband sonder s.o. nog in puik toestand, vorige eienaar naam voorin | 13de druk, 1978 | R40 |
DRA.DEH0379 | Opperman, D.J. | Joernaal van Jorik | Hardeband sonder s.o. met inskrywing in pen voorin en plakker uitgeskeur | 8ste druk 1970 | R30 |
DRA.DEH0380 | Opperman, D.J. | Joernaal van Jorik | Hardeband sonder s.o. | 5de druk, 1962 | R45 |
DRA.DEH0394 | Opperman, D.J. | Negester oor Ninive | Hardeband sonder s.o. met mooi voorblad | 6de druk, 1976 | R65 |
DRA.SB | Opperman, D.J. (met inleiding en aantekeninge deur JPJ van Rensburg) | Periandros van Korinthe | Hardeband sonder s.o. nog baie mooi en stewig. skoolstempel | 4de uitg, 1ste druk,, 1974 | R40 |
DRA.DEH0382 | Opperman, D.J. (met inleiding en aantekeninge deur JPJ van Rensburg) | Periandros van Korinthe | Hardeband nog mooi, potloodaantekeninge voorin, skimmelvlekkies op titelblaaie | 12de druk, 1977 | R15 |
DRA. | Opperman, D.J. (met inleiding en aantekeninge deur JPJ van Rensburg) | Periandros van Korinthe | Hardeband gekleurde vb, stempels voorin | 2de druk, 1980 | R20 |
DRA.DEH0371 | Opperman, D.J. (met inleiding en aantekeninge deur JPJ van Rensburg) | Periandros van Korinthe | Hardeband nog mooi, naam voorin | 3de druk, 1981 | R15 |
DRA.DEH0372 | Opperman, D.J. (met inleiding en aantekeninge deur JPJ van Rensburg) | Periandros van Korinthe | Sagteband potloodaantekeninge binne | 8ste druk, 1971 | R20 |
DRA.DEH0375 | Opperman, D.J. (met inleiding en aantekeninge deur JPJ van Rensburg) | Vergelegen | Hardeband nog netjies | 3de druk, 1964 | R70 |
DRA.DEH0383 | Opperman, D.J. | Vergelegen | Sagteband nog in puik toestand | 2de druk, 1997 | R65 |
DRA.DEH0389 | Opperman, D.J. | Voelvry: Kroniekspel van 'n voortrek | Hardeband met mooi netjiese stofomslag, vorige eienaar naam voorin, pragtige swart en wit fotos van toneelspelers van 1967) | 1ste uitg 1968 | R95 |
DRA.DON | Opperman, Deon | More is 'n lag dag en Die teken | Slapband nog nuut | 3de druk, 1988 | R45 |
DRA.AVW | Schoeman, Karel | Veldslag: 'n draaiboek | Hardeband splinternuut | 1ste druk, 1989 | R85 |
DRA.DEH0460 | Schoeman, Karel | Die somerpaleis: 'n Teks vir beeldradio | 1ste uitg, 1975 | R60 | |
DRA.2183/2012 | Shakespeare, William (Shakespeare se Midsummer Night's Dream (vertaal deur Eitemal) | Midsomernagdroom | Hardeband met mooi voorblad x bibboek met sakkie en stempel voorin, sellotapemerke op titelblad boek se inhoud in puik toestand | 1ste uitg 1974 | R70 |
DRA.DEH0435 | Small, Adam | Joanie Galant-hulle | Sagteband met mooi foto op voorblad van Kaapse vlakte | 2de druk, 1990 | R70 |
DRA.LAP.003/05/17 | Small, Adam | Kanna hy ko huistoe 'n drama | Hardeband in mooi toestand | 5de druk, 1977 | R90 |
DRA.DEH0449 | Smit, Bartho | Bacchus in die Boland | Sagteband | 4de druk, 1988 | R50 |
DRA.DEH0434 | Smit, Bartho | Christine | hardeband bruin vlek op die voorblad en aan kant van die boek en op die hoek, naam en boodskap voorin in goeie toestand | 1ste druk, 1971 | R80 |
DRA.DEH0432 | Smit, Bartho | Moeder Hanna | Hardeband nog mooi | 1ste sagteband 1ste druk, 1989 | R45 |
DRA | Smit, Bartho | Mure | (Gereserveer) | ||
DRA.DEH0517 | Sophokles (Afr deur Theo Wassenaar met inleiding deur Rena Pretorius) | Koning Oidipus | Sagteband | 2de uitg 1974 | R60 |
DRA.LOO.002/3/17 | Steyn, Fritz en Fagan, HA en Schumann, PWS | Die lewe is 'n speeltoneel (gekeurde spele: Die wildsboudjie, Rooibruin blare en Om Lettie se ontwil) | Hardeband sonder s.o. gekleurde prent op voorblad skaafmerke op kante van boek, inhoud nog skoon en ongebruik | 2de druk 1976 | R65 |
DRA.Alg | Steyn, Fritz | Die wildsboudjie | Hardeband sonder s.o. nog baie stewig | 4de druk, 1955 | R30 |
DRA.AVW | Steyn, Fritz | Die wildsboudjie | Hardeband met s.o. nog mooi | 9de oplaag, 1970 | R45 |
DRA.DEH0468 | Steyn, JC | Dagboek van 'n verraaier | Sagteband in glans | 2de druk, 1985 | R30 |
DRA. | Walters, M.M. | Die vroue van Kores: 'n spel oor die lot van mense | Hardeband met mooi stofomslag goeie toestand | 2de druk, 1977 | R35 |