Hardy hulle: Die Mummie-saak /Dixon, Franklin W

R90.00

Die diefstal van vyf waardevolle Egiptiese beeldjies uit ‘n New Yorkse museum lei Hardy-hulle na Egipte, die land van die Farao se vloek. Hulle word gevra om ‘n geheimsinnige mummie te bewaak en word vasgevang in ‘n internationale komplot. Tydens hull soektog beland die seuns in die hande van ‘n boosaardige bende diewe en politieke rebelle, en verloor hulle byna die mummie. Watter verband is daar tussen die diefstal in New York en die Egiptiese mummie? Tydens ‘n vaart op die Nyl ontdek die onverskrokke speurders ‘n geheime wegsteekplek vol ontelbare gesteelde skatte. Hulle besef hulle moet die polisie inroep… vinnig!

1 in stock

SKU: JEUG.ALG.053/6/24 Category:

Description

Hollandisch Afrikaansche Uitgevers

Afrikaanse uitgawe 1982

Hardebandboek met effens verweer merkies op omslag, pen krap merk en naam van vorige eienaar op binneblad, res van boek nog skoon en netjies

Illustrasies: Deur Leslie Morrill

Vertaling: Deur Louis Herbst

Reeks: Hardy-hulle