Die wêreld van Charlie Oeng /Van Heerden, Etienne

R250.00

Tian Kilian se ouers is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke. Nou reis hy, Amsterdam toe, Ooste toe, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Gelatenheid, oftewel Chinees, om daardie tyd se pyn eindelik te kan verstaan.

Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie ambisieuse, verbluffende roman, in die tradisie van breedopgesette vertellings met verskillende verhaallyne en uitgebreide agtergrondbeskrywing.

1 in stock

SKU: FIKSIE.CON.028/5/24(d) Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 2017

Sagtebandboek, in puik netjiese toestand, buiten vir vorige eienaar met pen dood getrek voorin boek