Description
Tafelberg
Sestiende druk 2010 // Eerste uitgawe, eerste druk 1992
Sagteband binneblad vasgeplak op binneblad, boek nog netjies verder, naam voorin boek geskryf, skoolstempel op binneblad
Bandillustrasie: Douw van Heerden
Sanlamprys vir Jeuglektuur 1992 – silwer medalje

