Mongolië (Die Atlas-avonture) / Mariska Ford

R130.00

Ben en Pippa kuier by Oupa Bul en Ouma Ans in die stad. Maar Oupa Bul en Ouma Ans is eintlik geheime agente! Nou reis die kinders saam in die Atlas-helikopter na Mongolië, waar hull Yak en Yol se oupagrootjie hoog op die berg moet gaan soek… voordat die groot storm kom!

Out of stock

SKU: KIN.AEM.003/9/19 Category:

Description

AnnaEmm Uitgewers

2017

Sagteband met mooi gekleurde voorblad en pragtige swart en wit illustrasies in boek

Illustrasies: Elanie Bieldt

Reeks: Atlas-avonture  boek 3