Joof en sy maats se bergavontuur / Dirks, Cor

R100.00

In Joof en sy maats se Bergavontuur gaan kuier Joof en sy maats op ‘n plaas in die Laeveld. Dit sou egter nie ‘n blote kuier wees nie, want volgens gerugte lê daar rond nog heelwat goud begrawe.

Min het hul kon droom dat daar ‘n veel groter avontuur as ‘n soektog na goud op hul wag!

Die verhaal speel af op ‘n plas wat grens aan Maputo. In hul soektog na die versteekte goud, krap Joof en sy vriende ‘n gevaarlike terroriste-nes oop en as die koeëls begin klap en die terroristejag begin, is die skattejag ‘n bysaak.

In Joof en sy maats se Bergavontuur, hoef Joof en sy vriende, soos in die ander boeke in die Joof-reeks, nie na avontuur te soek, nie, maar kom die avontuaur na hulle!

Out of stock

SKU: JEUG.KLE.007/5/24; JEUG.HAR.077.9/19 Category:

Description

Perskor

Eerste uitgawe tweede druk 1983

Hardeband met mooi stofomslag in puik toestand, x bibboek met sakkie en stempels, klein skeur aan bokant van eerste titelbladsy

Stofomslag deur K. Reimer