Onder vier oë met my mamma / Willy Breinholst

R90.00

Meer inligting oor groei van die baba in baarmoeder in ‘n anderster geselstrant vanuit die oë van die baba en vanuit die waarneming van die baba.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.LIZ.008/10/19 Category:

Description

Femina Uitgewers

Eerste uitgawe 1983

Sagteband nog mooi netjies

Oorspronklike titel: I lykkelige omstaendigheder

In Afrikaans vertaal deur Selma Eiselen

Illustrasies: Mogens Remo