Somer van die rooi Gariep /Sauerman, Greta

R90.00

Die somer van die Rooi Gariep is ‘n avonontuurverhaal wat met groot sensitiwiteit geskryf is. Die verhaal is eenvoudig: Omri, ‘n agtjarige seuntjie, verdwaal. H sterf byna van honger, word deur die Koranas agtervolg, hy maak maats met ‘n apie en selfs ‘n rivierwolf en ontmoet na vele ontberings die dapper jong pionier Adriaan. Saam vlug en veg hulle teen die onverskrokke Doekvoet en sy moordlustige horde Koranas.

‘n Verhaal vol aksie en spanning, maar daar is meer vlakke met dieper betekenis – onderstrome wat die leser soms oënskynlik sonder rede opgewonde laat. Daar is ‘ eteriese waas van onwerklikheid in die suiwer tradisie van die heel beste romantiek.

‘n Letterkundige juweeltjie wat geestelik verryk.

1 in stock

SKU: FIKSIE.NAK.003/1/21 Categories: , Tags: , , , , ,

Description

Voortrekkerpers

Tweede uitgawe eerste druk 1974

Hardeband met verweer op stofomslag, inhoud stewig, skoon en netjies

Stofomslag deur  N. Vosloo