Die vistermanne Speur / J.A. Luckhoff

R90.00

Out of stock

SKU: JEUG.KLE.012/11/23 Category:

Description

Tafelberg

Tweede druk 1975

Sagteband met gefotostateerde stofomslag, boek is skoon en netjies binne, blaaie is vergeel maar voel of die boek nooit gelees is nie.

Stofomslagontwerp: Guenteher T. Schulz

Reeks: Die vistermanne reeks