Description
Tafelberg uitgewers,
Afrikaanse uitgawe 1965,
Hardeband met mooi stofomslag, xbibboek met sakkie en stempels, boek binne nog mooi en skoon, omslag is vasgeplak aan die boek
Oorspronklike titel: Little house in die big woods – 1932
Vertaal in Afrikaans deur Santie Grosskopf,
Tekeninge deur Garth Williams, Omslagontpwerp deur Horst Walter.
Reeks: 9 boeke in die reeks
Ongelooflik skaars

