Description
Modern Publisher
1998
Sagteband heelwat merkies op buiteblad maar binne nog skoon en netjies blaaie vergeel
Bladontwerp: Glen Bryant
Oorspronklike titel: Who moved my cheese?
Vertaal deur Tertia Minnie
R80.00
Wie’t my kaas geskuif is ‘n eenvoudige fabel wat ‘n diep waarheid tuisbring. Dit is ‘n verhaal wat die storie van vier karakters in ‘n doolhof vertel. Binne die doolhof soek hule elke dag na die kaas wat hulle bevredig en vir hulle geluk bring.
Die kaas is ‘n beeld van dit wat jy in die lewe nastreerf – hetsy dit ‘n goeie betrekking, ‘n liefdevolle verhouding, geld of welvaart, gesondheid of geestelike kalmte is.
Die doolhof is die plek waar jy soek – jou werksplek, jou familie, of die gemeenskap waarin jy leef…
Out of stock
Modern Publisher
1998
Sagteband heelwat merkies op buiteblad maar binne nog skoon en netjies blaaie vergeel
Bladontwerp: Glen Bryant
Oorspronklike titel: Who moved my cheese?
Vertaal deur Tertia Minnie