Description
Tafelberg
Heruitgawe met nuwe illustrasies 1994
Sagteband nog in mooi toestand maar bibsakkie en stempel op eerste bladsye. Verder lyk boek ongelees in puik netjiese toestand
Oorspronklike uitgegee deur John Malherbe 1965
Omslagillustrasie deur Alida Bothma
Baie skaars boek

