Eers Linkie dan Johanna /Stockenstrom, Wilma

R90.00

Eers Linkie dan Johanna is een van die merkwaardigste romans in Afrikaans. Die eenvoudige maar terselfdertyd uiters verwikkelde figuur van Linkie oorheers die eerste deel van die boek: Linkie, die sanger wat in nagklubs en danslokale optree, die vet eter, die man wat altyd grinnik – die tragiese persoon wie se wêreld, hoe klein ook al, veel groter betekenis kry in die raamwerk van die boek

Dan Johanna – ‘n kommentaar op sowel as ‘n verklaring van Linkie. Hierdie boek is Wilma Stockenstrom se tweede roman en dra, soos die eerste, die stempel van ‘n merkwaardige kunstenaar.

1 in stock

SKU: FIKSIE.CHA.055/6/20 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1979

hardeband met stofomslag, klein skeur aan bokant van die omslag boek soos nuut

Stofomslag: Bent Bjornstad