Description
LAPA
Eerste uitgawe 2010
Sagtebandboek in puik goed soos nuut toestand
R80.00
Inhoud:
Inleiding oor krale
Benodigdhede
Basiese steke en hoe om hulle uit te voer
Borduurgaaswerk of naaldtapisserie
Brei met krale
Versier kledingstukke so
Borduur met krale
Smokwerk met krale
Skep eenvoudige juweliersware
* Eenvoudige halsnoer
* Halssnoer met meervoudige stringe
* Enkelkraal-oorringe
* Oorringe met knope
* Piramide- of diamantvormige, geweefde oorringe
* Madeliefieketting
* Haarkammetjie versier
* Haarband
* Servetringe
* Prenteraam met krale
*Juwelierswarehouer met kralewerk
* Strikke
* Gespe
* Aanddas met krale
* Baret
1 in stock
LAPA
Eerste uitgawe 2010
Sagtebandboek in puik goed soos nuut toestand