Maak dit jou beste jaar ooit / Nina Smit

R80.00

Maak dit jou beste jaar ooit is ‘n opwindende boek vir elkeen wat die lewe volheid wil geniet.

Wenke om jou lewe van gewoon na uitsonderlik te verander.

  • maak vrede met die verlede
  • Versterk jou geloof
  • Herstel ‘n gebroke verhouding
  • Kry meer selfvertroue ens.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.KAR.001/5/20 Category:

Description

Medewerkers: Nina Smit, Maretha Maartens, Murray Janson, Jannie le Roux, Kobus Neethling en Arnold Mol

Carpe Diem

Tweede druk 1997

Sagteband met gekleurde glansvoorblad in mooi toestand

Reeks: Prisma-reeks