Description
Human & Rousseau
Eerste Afrikaanse uitgawe 1997
Groot sagtebandboek met mooi gekleurde voorblad, boek nog skoon en mooi, klein skeurtjie op titelblad herstel en puntjies van die boek is gebuig soos dit met sagteband maar gaan.
Oorspronklike titel: The big prints – 1996
Vertaal in Afrikaans deur Linda Rode

