Description
Lux Verbi
ongeveer 1991
Hardeband met mooi los omslag boek in skoon en nuwe toestand
R170.00
Die titel van die boek, Van skeepskis na Wakis tot boekrak verwys na ‘n proefskrif, ‘n kerkhistoriese bibliografiese studie van die boek as draer van die Nederduitste Gereformeerde Belydenis in Suid-Afrika wat in 1991 goedgekeur is vir die graad van Dokter in die Teologie aan die Universiteit van Stellenbosch. Die promotor was prof. E. Brown.
Out of stock
Lux Verbi
ongeveer 1991
Hardeband met mooi los omslag boek in skoon en nuwe toestand