Watter blom is dit ? / Kristo Pienaar

R125.00

Groot boek – kies grootste sak moontlik.

Hierdie boek bevat meer as 1500 kleurfoto’s vir huistuine.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.ULU.034/11/20 Category:

Description

Struik

Eerste sagtebanduitgawe 1992

Groot byna A3 grootte sagtebandboek in puik toestand, puntjies van voorblad effens gebuig

Die boek is voorheen gepubliseer onder die titel A-Z  van tuinblomme in Suid-Afrika

Illustrasies deur Nicci Page