Laslap, kwilt en appliek / Brigitte Staub-Wachsmuth en Hedi Probst-Reinhard

R80.00

Praktiese handleiding vir kwiltwerk en laslapwerk met heelwat patrone en voorbeelde in volkleur.

Die boek bied aan almal, van beginners tot die meer bedrewe naaldkunstenaars, ‘n skatkis aan idees en praktiese wenke. Die verskillende basiese tegnieke word aan die hand van talryke foto’s in volkleur en toeligtende sketse in die fynste besonderheid uiteengesit, terwyl artikels soos muurbehangsels, tafeldoeke, dekens, kledingstukke ens as inspirasie vir eies skeppings dien. Die opwindende nuwe tegnieke maak hierdie boek ‘n onontbeerlike boek vir die ernstige naaldwerker.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.NIC.004/3/21 Category:

Description

Delos Kaapstad

Afrikaanse uitgawe 1989

Groot A3-grootte hardebandboek (kies Fastway A3 of Aramex vir koerier)

Boek in mooi en nuwe toestand

In Afrikaans vertaal deur Elma Theron