Description
Gedruk deur Perskor
Tweede druk 1972
Dun brosjure met 20 bladsye oor die verskillende tapisseriee in die museum. Fotos van elke tapisserie in swart en wit in die brosjure. Brojure is in Engels en Afrikaans uitgegee.
R150.00
In die museum van die Voortrekkermonument. Foto’s van elke tapisserie in swart en wit in die brosjure.
W.H. Coetzer was die ontwerper. Daar is tien panele van vyf voet lank, vier van ses voet en en een van nege voet. Nege vroue het die panele binne 8 jaar voltooi:
MS Pienaar (voorsitter) no. 4
J.W. Prinsloo no’s 1,2 en 3
H. Rossouw no’s 5 en 15
N. Kruger no’s 6 en 14
J.F. Coetzer no’s 7 en 9
H.J. Combrinck no. 8
M.B. de Wet no. 10
A.W. Steyn no’s 11 en 12
M.R. Oosthuizen nr. 13
Out of stock