Description
Julie 2001 ; splinternuut; Biendedell Uitgewers
R70.00
In ‘n tyd waarin die Afrikaner hom op staatkundige gebied op die ashoop bevind, hy verguis en verneder word, sy taal en geskiedenis op ‘ n gruwelike wyse misken en afgetakel word, verskyn hierdie boek, soos ‘n tydige lafenis, op die toneel.
Out of stock
Julie 2001 ; splinternuut; Biendedell Uitgewers