Description
Afrikaanse Pers-Boekhandel
Geen datum nie (maar een stempel in boek is 1964 – dus iewers in die sestigs gedruk
Biblioteeksakkie en -stempels op eerste twee bladsye en op nog ‘n paar bladsye in die boek – blaaie is baie bros en is ook op verskeie plekke met kleefplastiek versterk (foto)

