Geskiedenis van Suid-Afrika /De Kock, WJ

R80.00

1 in stock

SKU: GESK.DIN.004/21/8/21 Category:

Description

Departement van Inligting

Desember 1971

Groot byna A4 grootte sagteband boek, plakker is op agterblad gewees bo-oor drukkersinligting, effense skade van motvreetmerke op regterkant van boek, boek steeds baie waardevol

Heelwat swart en wit fotos van die geskiedenis in die boek