Description
Uitgewers: Nasionale Pers Beperk
Uitgawe 1943
Hardeband boek met vlekke en verweer op voor en agterblad, skeure op rugkant en hoeke, vlekke en geskrewe pen op voorste binneblad, geskrewe pen op agterste binneblad, verweer op kante van bladsye.
Illustreerder: W. McPherson

