Lied van die Ewige /Fourie, Mynhardt

R15.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.003/08/09/21 Category:

Description

Uitgewers: Afrikaanse Pers-Boekhandel

Uitgawe 1949

Hardeband boek met effense verweer op kante en rugkant. Rugkant is los van bladsye. Geskrewe pen op voorste binneblad en vlekke op sekere bladsye.