Description
Tafelberg Uitgewers,
Eerste Druk 1983
Hardebandboek met pragtige gekleurde voorblad, buiten vir die naam van die vorige eienaar voorin die boek is die inhoud in puik, skoon en netjiese toestand
Omslagontwerp en Illustrasies deur Alida Bothma

