Description
Janssonius & Heyns
1968
Hardeband met omslag boek in mooi nuwe toestand, ongelukkig ‘n pengeskrewe boodskap aan’ n pryswenner op skool
Uit die oorspronklike Grieks, meer as twee duisend jaar gelede geskryf.
Vertaal in Afrikaans deur Prof. Dr. J.P.J. van Rensburg
Illustrasies : Marianne Podlashuc
Stofomslag: Robin Lewis

