Description
Perskor
Eerste uitgawe eerste druk 1986
Hardebandboek met mooi omslag, boek skoon en netjies binne
Boek oorspronklik uitgegee in 1984 onder die titel: The devil and his servant – 1984
Stofomslag: Johan Hoekstra
Vertaling: Ettie Bierman
R80.00
Dié verhaal het as ‘n reeks onderhoude ontstaan. Dit het die spoor van die werklikheid gevolg, verby mylpale van toenemende lyding. Daar was geen ompaaie of rusplekke vir die slagoffers nie. Hul betraande oë, die handlangers wat dei geheue voed, was om die beurt dof en helder. Hul spoor het na onbekende sylyna, hawens en kampe – en dikwels na die dood gelei. Niemand het die ervaring of die verskuiwings geniet nie. Almal het vernietiging gevrees. Party, ‘n klein klompie, verflenterd en verstrooid maar nietemin vasbeslote, het dit oorleef. Die voortvarendheid van die verorweraar is nie deur berou getemper nie en het geen regverdiging nodig gehad nie. Hier is die verhaal van hul vernietiging. Harold Serebro se boek is verdigsel maar dit is op die waarheid gegrond- Die skrywer –
Out of stock
Perskor
Eerste uitgawe eerste druk 1986
Hardebandboek met mooi omslag, boek skoon en netjies binne
Boek oorspronklik uitgegee in 1984 onder die titel: The devil and his servant – 1984
Stofomslag: Johan Hoekstra
Vertaling: Ettie Bierman