Description
Fantasi
Afrikaanse uitgawe 2007
Hardebandboek in mooi toestand, vorige kind se naam in pen voorin boek geskryf, eerste binneblad is effens nerf-af, verder baie mooi met mooi helderkleurige sketse
Illustrasies: Stephanie Roehe
Oorspronklike titel: Miko zieht aus! – 2006
In Afrikaans vertaal deur Fernanda Snyman

