Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1999
Sagtebandboek in splinternuwe toestand
Die pragtige bandillustrasie is deur die bekende illustreerder Cora Coetzee
Nog ander boeke uit Thomas Deacon se pen:
Sand uit die son
Die predikasies van Jacob Oerson
Rooigrond

