Description
Human & Rousseau
Tweede druk 1961 ; Negende druk 1982
Hardebandboek sonder omslag, verweer op omslag lyk soos motvreetmerke op voorblad en rugkant, boek binne lyk of dit nooit gebruik is nie, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf, stempels in boek
Omslagontwerp: Marjorie Wallace (Jan Rabie se vrou)
Inleiding deur Uys Krige

