Die belydenis van Nelia Bell /de Klerk, WA

R80.00

Nelia en Tien het mekaar lief. Hulle is in ‘n stryd gewikkel met ‘n man wat die verpersoonliking is van die bose. Daar is net een uitweg: die man moet dood!

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.030/2/23 Category:

Description

Nasionale Boekhandel

Eerste druk 1951

Hardebandboek met stofomslag, boek se blaaie is erg vergeel maar nog netjies en skoon

Reeks: Tieroog-boek nommer 4