Description
JL van Schaik
Eerste uitgawe 1981
Hardebandboek met mooi gekleurde stofomslag, klein stukkie op voorblad uitgeskeur, maar boek nog mooi met geringe skimmelvlekkies op die papierkant van die boek, naam en van van ‘n vorige eienaar klein voorin boek geskryf
Ontwerp en setwerk deur Dieter Zimmermann

