Sale!

Nag van die komeet : Kan jy die seemonsters oorwin? /Sharp, Allen

Original price was: R150.00.Current price is: R130.00.

‘n Snuffelstorie is ‘n storie met ‘n verskil, want JY, die leser kies self wat volgende moet gebeur.

Kan jy seemonsters oorwin?

2 in stock

SKU: JEUG.IVA.(B).003/4/5/24; JEUG.NAU.0004/3/23; JEUG.ATA.018/20/5/26 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe eerste druk 1995

Sagtebandboek in mooi toestand, blaaie lig vergeel maar boek is mooi en skoon

Oorspronklike titel: Night of the Comet– 1983

In Afrikaans vertaal deur Ettie Williams

Bandontwerp: Malcolm Bates

Kaart deur John Storey

Reeks: Snuffelstories

Ook ander boeke in die reeks:

Die graf van Amenosis
Ontmoeting op ‘n rooi planeet
Wie die dood erf
Dwalers in die donker
Vrees in die vierde dimensie

Baie skaars reeks