Die psigiese lewe van die kind-in-opvoeding / MCH Sonnekus en GV Ferreira

R120.00

‘n Handleiding in die pedagogiek.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG.002/18/5/23 Category:

Description

Universiteits-Uitgewers

Tweede druk 1987

Dik geel hardebandboek in mooi toestand, op ‘n paar plekke met rooi pen of potlood onderstreep, verder is die boek in mooi toestand, handtekening voorin boek en  ‘n adres en blaaie is vergeel