Description
Daan retief uitgewers
1988
Eerste uitgawe, eerste druk 1988
Ook in engels uitgegee onder die titel: The house with the seven doors
Hardebandboek in puik toestand, die omslag is effens gekrap en die hoeke is bietjie gebuig, die boek is vol mooi kleure en pragtige prentjies wat n wonderlike storie vertel
Omslagontwerp en illustrasies deur Joan Rankin

