Blou-wyd deur die Boesmandland /van Niekerk, Hannelie

R110.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.OTR.002/15/9/23 Category:

Description

Uitgegee deur die skrywer

Eerste uitgawe eerste druk 2010

Sagtebandboek soos nuut maar daar is ‘n handtekening van ‘n vorige eienaar voorin boek en die boek is ook geteken deur die skrywer van die boek.

Illustrasies en voorbladskets deur Fred Mouton een van ons land se voorste illustreerders