Description
Uitgegee deur Leserskring en ontwerp deur Multimedia Publications
Redaktrise Anne Cope
Dik hardebandboek byna A3-grootte met bruinerige glansvoorblad, boek nog skoon en netjies soos ‘n koffietafelboek
Gedruk in SA 1981
R100.00
INHOUD:
Inleiding
Liggaamstelsels p. 9-134
* Sel
* Voortplantingstelsel
* Raamwerk
* Senuweestelsel
* Endokriene stelsel
* Hart
* Bloed
* Limf en limfknope
* Immuunstelsel
* Asemhalingstelsel
* Spysverteringstelsel
* Lewer
* Renale stelsel
2. Oppad
* Voorgeboortelike ontwikkeling
* Kleinkindjare
* Kinderjare
* Adolosensie
* Volwassenheid
3. Die spook in die masjien
* Stres
* Geestelike afwyking
* Medisyne vir die gees
4. Liggaamsonderhoud
* Lewenswyses
* Dieet
* Slaap
* Verdowingsmiddels
* Rook|
* Alkoholisme
* Tropiese siektes
* Hartaanval
5. In die werkswinkel
* Die toekomstige verloop van geneeskunde
* Nuwe onderdele vir oues
* Genetiese ingenieurswese
* Op soek na onsterflikheid
6. Gesondheidsvraelys
1 in stock