Langs die pad van Suid-Afrika /De Witte, Teo
R320.00
Inhoud:
Gebedt van Jan van Riebeeck
Kaapstad met foto’s
Die gebruik van die ou Bybel deur die hoofleier
Die ossewa by digters en Volk
Op die Braak Stellenbosch (foto)
Lied van die ossewa – Langenhoven
Vals baarde in die begin van die trek
Uitspanplek
Die skrywer op jag na “wild” – deur sy kameralens
Aandfeeste op Worcester en Aliwal-Noord
Historiese fees – Swellendam
Oudtshoorn – Waar Sagmoedige Neelsie gewerk en gelewe het
Kinders
Graaff-Reinet – die dorp van Pretorius
Ds van Ham – byna vergete bladsy uit die Voortrekkergeskiedenis
Die Karo – dagbreek in die berge
Bulhoek fees
Oom Jannie en Poon
Die watervaatjie
Die weg van grafte
Voortrekkermonument en nog vele meer
1 in stock