Diereland / Helena Lochner

R70.00

1 in stock

SKU: JEUG.NWE.009/1/9/22 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe in hierdie vorm, 1973, boek het geen stofomslag en is geel van kleur voorblad toon gebruik, inhoud nog redelik netjies

Meer as 30 tekeninge deur Dorothy Hill

Ses en twintig stories vir kinders uit die verhaleskat van Helena Lochner